Bespreek 'n afspraak aanlyn - Het jy onmiddellike bevestiging nodig? Skakel ons by +27 82 453 8878

Volledige Dienslewering

Ons bied ‘n volledige reeks oplossings aan die boer. Ons span kundige agente ondersteun ons kliënte met die regte produkte en advies.

Geleë in die hart van die Hoëveld

Ons hoofkantoor is gevestig buite Ogies tussen die N4 en N12 Snelweë. Te midde belangrike landboustreke, wat ons in staat stel om spoedig en doeltreffend aan die behoeftes van plaaslike boere te voldoen.

Volhoubare Boerdery

Ons fokus is op die toekoms. Met biologies produkte wat grond en plant gesondheid bevorder. Sodat ons boere maksimum opbrengste kan behaal.

OOR ONS

Welkom by Hoëveldrif Chemikalieë (Pty) Ltd

Ons maatskappy is trots daarop om Suid-Afrikaanse boere te voorsien van effektiewe plaagdoders en onkruiddoders om hul oeste te beskerm en optimale groei te bevorder. Met ‘n fokus op kwaliteit en betroubaarheid, bied ons oplossings wat plae en patogene doeltreffend beheer, terwyl ons die omgewing en veiligheid van ons kliënte in ag neem. Ons produkte is spesifiek ontwikkel vir plaaslike landbou omstandighede en ondersteun die volhoubaarheid van jou plaas. Jou sukses in boerdery is ons prioriteit.

SPESIALE DIENSTE

Voorsiening van chemiese en biologiese oplossings vir boere.

Ons bied ‘n reeks dienste aan wat insluit:

Plaagdoder: Doeltreffende produkte om plae te beheer.

Onkruiddoders: Kwaliteitsprodukte om ongewenste onkruid uit te roei.

Swamdoders: Hoë gehalte produkte wat swamme onderdruk en opbrengs promoveer.

Tegniese ondersteuning: Deskundige advies op jou plaas oor produkgebruik en veiligheid.

Bespreek ‘n afspraak aanlyn – Het jy onmiddellike bevestiging nodig?

BOEK AANLYN

Versoek 'n Afspraking

Vul asseblief die onderstaande kontakvorm in, en ons sal binnekort met u in verbinding tree.